MHS DINAMIESE KULTUUR : STORIEVERTELLING ERFENISPROJEK - 2025
Marieke Adendorf se Reis: van Skoonmaker na Suksesvolle Bestuurder
Die werksomgewing. Ek was eers ‘n skoonmaker en toe ontvangs … als proe-lokaaldame. Ek geniet elke oomblik van my werk en ontmoet baie mense.
Hulle storie: Ek moes my skoolloopbaan op ‘n jong ouerdom beeïndig om my ouers finansiëel te help. Matriek was nie ‘n opsie nie. Die behoeftes van my familie het eerste gekom. Ek het in ‘n skoonmaakpos begin werk en die werk met eerlikheid en ywer vir sewe jaal gedoen.
Met tyd en vertroue van my werkgewers, het ek myself verder opgewerk. Vandag is ek verantwoordelik vir die bestuur van die hele kelderafdeling - alleen beplan, organiseer en dra groot verantwoordelikheid. Iets wat ek met trots en deur settingsvermoë aanpak
INTERVIEWEE : Marieke Adendorf (Mercia)
INTERVIEWER : Neema Page
DATE : August 2025