MHS DINAMIESE KULTUUR : STORIEVERTELLING ERFENISPROJEK - 2025

Oupa se Diere - ‘n Herinnering aan Boerdery en Familie

 

Ek was vyf of ses jaar oud en mos bok, bok … oppas, bokke oppas van oupa. Ek het hulle berg toe gevat. So dertig of veertig bokke. Die bokke was hom …e… en tannie Soortjie se sister sinne. Die voorbok se naam was Boet. Oupa het my gelee(r) om hunner (hulle) mielies in die blik te sit en lei tot dan(t)hulle luister; en Boet bring al die bokke hierdie trop saam.

Ek het elke dag die bokke geneem en gaan haal. Oupa(was) die enigste bruin boer daai tyd. Was die enigste bruin boer daai tyd. Kleingewe(hoewe) [i]gehad, strek van… van Loopstraat tot Be(a)rry straat. Melk stof opstal op die gronde ook. Ek het oupa help melk, mo(e)s melk. En botter maak.

Beeste laat wei[ii]… weier. Oupa het tuin gemaak. Oupa se kinne(r)s het almal saam met hom gebly. Oupa en ouma was getroud. Ouma my baie lief gehad. Ou kleinkennes(kinders) mos. Oupa… ouma het my baie, baie lief gehad. Ou kleinkennes mos brood korsies eet. Ek skilliepies(skelmpies)[iii] heel sny die bakbrood gekry.

Sondags moet ek bokke eerste dan beeste terug huis toe bring. Ek en oupa het met perde (rond) gery; perde gery Robertson toe en steun-steun[iv] oor die pad.

Ek het by die Methodiste Kerk skool gegaan. Ons was in Skofte. Pe(a)rson Hull, meester Sampi, uh, Hulle seun was by Maatjie. Neef Gawie, Snedes (Snyders) en … en Gerrit Davids my maatjies.

Ek was bitterklein en oupa my gelee(r) van boerdery. My pa was Adam. Slang Booyson. Hy en my ma was getroud. Sarah… Steve Page was my broer se man. The school ,my broer Simon se skool maatjie. Boetie Y(J)P Page en boetie Willem Page broers.  Boeta Willem Page was McGregor se slim man. Uh, toor doktor [?] Krouer Wimpie en bail[?] my ma se familie.

My neef Jason Lekayi.  Groot musiek man,  jaar dood. Familie hom met sy saxofoon begrawe. Seksofoon, S E K S O F O N I. Begrawe. Familie musikaal gewees. Veertien jonge ouderom trek ons Rensveld toe. R U E N S V ELD.  Verder my liefde vir boerdery hou drikspan, verder gevat.

Na sesig jaar kom ek terug huis toe en rusteer,… restaureer my oupa en ouma. Ek begin werk by Willie Page in uh, bedryf toe umm, terug na gaan McGregor toe.

Ontmoet Meester Colin Burden. B U R D E N. Master Andy Robertson teel[v] bande met familie en vriende en bekendes. Sy huis tot sy volle glorie. Ek maak groente tuin, plant blomme, kamp af van hoof erf.Bou met eie klippe van die erg gedeelte van die huis was dan, was nog steeds beter. Ek het binne in die huis in gewerk het houtstoorplek gemaak.

My pappa, my [?] broer en sy familie kom bly by ons.Tragedie. Sy vrou sterf in ‘n brand. Suster Jiva Frana Booyson, F-R-A-N-A-N-A Booyson word uitgebrand. Krag aandag [?]of was sy sestig, een-en-sestig jaar oud? Ek nog nooit dit gesien of beleef nie. Maar my gemeenskap staan soos een mans saam en help ons as familie. Polly (Paul) Oktober vat ons as familie aan die hand met, met stene[vi] vir begrafnis.

Ek koop ou kar by Dathie; Mercedes en bou dit oor.

My eie van huis gebou. Ek,… ek koop twee daar en draai dit oor.[vii]

Jarelang by garage, mechanic, mechanics werk gedoen, mechaniekwerk gedoen. Huis gebou met pale, hout gemaak en verkoop. Eerste vrou leer [?] Booyson is dood. Tweede huwel-huwelik is my Booyson. The end.

[i] Kleinhoewe – small holding/plot/cottage farm

[ii] Graze

[iii] Underhand, sly

[iv] Effortful

[v] Possibly ‘teel’ – cultivate / his family helped with tiling

[vi] Paul Oktober supplied bricks for the grave

[vii] He buys two cars and restores them to sell

INTERVIEWEE    : Andries Booysen

INTERVIEWER    : Monica Marks-Bayman

DATE                    : August 2025

Previous
Previous

Story 12 - ‘n Lewe in die Skaduwee van ‘n Groot Gesin

Next
Next

Story 14 - Gemeenskapsbetrokkenheid en Passies: Augustus Hendriks