MHS DINAMIESE KULTUUR : STORIEVERTELLING ERFENISPROJEK - 2025

Die Lewe van Oom Sampie

'n Reis deur die Geskiedenis van Samuel Daniel Arendorf

 

Oom Sampie se storie: Samuel Daniel Arendorf was op eighteenth of the twelfth, 1938, gebore en in McGregor gebore. Hy was van veertien kinders. As jong man het hy uitgewerk plaas ou by Vankerveer op Rooiberg. Hy broe, hy trou in 1965 met Magda en het agt kinders. Hy was baie goeie rugby speler en het vir Universal Club in McGregor gespeel. Van vroeg af het hy belangstel in kruie, waarvan hy bekend geword het.

Sy foto hang in die montagu museum want sy kruie, plante en tee. Sy opa en ouma Gertjie was Duitsers. Die ou foto, is opa Jim, ouma Melat, en op ouma se skoot is sy ma Maria.

DEELNEMER NAAM                       : Samuel Daniel Arendorf

DATUM                                           : 5 September 2025

PLEK VAN ONDERHOUD                : McGregor

NAAM VAN ONDERHOUDER       : Marlene Hamilton

Previous
Previous

Story 22 - ‘n Toewyding aan Onderwys in McGregor - Daniel Kraukamp

Next
Next

Story 24 - Die Lewe van Bessel Munnik